Free

Multiple Dates

LCF Oggenddiens

Event Information

Share this event

Date and Time

Location

Location

141 Rossini Blvd

141 Rossini Boulevard

Vanderbijlpark, GP 1911

South Africa

View Map

Event description
Ons kom Sondae om 09:30 bymekaar om die Here se naam groot te maak!

About this Event

Indien die KiC vol bespreek is, moedig ons jou aan om jou hele gesin vir die ouditorium te registreer.

LCF oggenddienste begin om 09:30 by 141 Rossini Blvd, Vanderbijlpark.

Met die implementering van Inperking Vlak 1, het ons kapasiteit om 250 mense te akkommodeer in ons ouditorium. Maak seker dat jy genoeg tyd in jou beplanning inlaat vir die aanmelding voor die diens. Ons sien uit om jou weer te sien!

"Verder verseker Ek julle: As twee van julle op aarde oor enige saak saamstem en daaroor bid, sal my Vader wat in die hemel is, hulle dit laat kry, want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle.” - MATTEUS 18:19-20

Share with friends

Location

141 Rossini Blvd

141 Rossini Boulevard

Vanderbijlpark, GP 1911

South Africa

View Map

Save This Event

Event Saved